Site hosted by Angelfire.com: Build your free website today!

Die Dekkers in Taiwan

Belangrike kennisgewing! Important Notice!

Ons het nou 'n nuwe blad. Klik hier om direk daarheen te gaan.

We have a new web site. Click here to go there.

This page is still functional but will no longer be updated.

 Hierdie blad sal nie meer opgedateer word nie.

Mischcania Names in Chinese Links Our story Photos Photogallery My Music Files   

Don't get a fright when you see the language, there are some English translations here and there!                

        

Hierdie is die webtuiste van Monica, Louis en Mischcania Dekker.

 

Hierdie Webbladsy is op 6 Junie 2004  opgedateer.

Taiwan 

 

Dit lyk vir my of daar meer mense by ons webbladsy kom inloer as net die familie, soos ek my oorspronklik voorgestel het. Dus, welkom hier in Taiwan! 

Ons kom oorspronklik van Pietermaritzburg in Natal. Ons het albei daar grootgeword, skoolgegaan, en gegradueer aan die Universiteit van Natal. Ons het daarna albei as onderwysers gekwalifiseer en in die onderwys ingegaan. Maar dinge in die onderwys in Suid Afrika het al hoe slegter gegaan en ons het besluit om rigting te kies.

Nou sit ons in Taiwan, al vir oor die drie jaar! Ons het eers in Taichung skool gehou in n bitter klein dorpie met die naam Dungshr. Tans gee ons albei Engels as tweede taal by dieselfde skool in Taipei.

Ons kat, Mischcania, het ook saamgekom en sy is mal oor haar 'fan' klub. Kyk gerus na haar fototjies en skryf asseblief vir haar ook.

Hi All!

It seems as if there are more than just the family looking up this site. Welcome here in Taiwan.

We originally come from Pietermaritzburg. There both of us grew up, went to school and graduated at Natal University. We both qualified as teachers and went into teaching. But circumstances in education went from bad to worse and we decided to take another direction.

Now we've been living in Taiwan, for about 4 years now. We first taught in a little town named Dungshr. in Taichung. Now we teach in Taipei.

Our cat, Mischcania, also came to Taiwan with us and she just loves her fan mail. Feel free to check out her photos and write her a letter.  

E-pos Adres: LouisDekker@msn.com  

Teken gerus ons Gasteboek!!!

Please sign our guestbook!

 
View My Guestbook
Sign My Guestbook

 

 
 

 

Hit Counter

XX/XI/MMI