Site hosted by Angelfire.com: Build your free website today!

Photos

Klik op die fotos om 'n groter weergawe te sien. Dit sal oopmaak in 'n nuwe vernstertjie. Maak hom net weer toe om hierheen terug te kom.

Click on the thumbnails.

 

ons.JPG (21296 bytes) Familie foto. Monica, Louis en Mischcania

oggend mark in tung shih.JPG (39634 bytes) Oggendmark in Tung Shih.

braai by kevin.JPG (40392 bytes) Braai by kollega Kevin se huis.

braai by kevin2JPG.JPG (43956 bytes) Die aandjie was lekkerder as die kos!

kinders word afgelaai.JPG (73977 bytes) Kinders word by die skool afgelaai. Let op: Ma en drie kinders op die scooter!

415B groep.JPG (28672 bytes) Een van Louis se klasgroepe. Lyk hulle nie soos engeltjies nie?

klas 415B.JPG (52162 bytes) Kindertjies hard aan die werk.

annie and jenny.JPG (31942 bytes) Annie en Jenny neem hulle werk te ernstig op!

kinders word in die bus geprop.JPG (33636 bytes) Kinders word in die skoolbussie geprop deur Vangie en Mr. Chen.

shelly.JPG (41749 bytes) Shelly, ons sekretaresse.

shelly abraham en wayne.JPG (37785 bytes) Shelly, Abraham en Wayne. Dis Abraham se verjaarsdag!

vangie op pad huistoe.JPG (34370 bytes) Vangie, oppad huistoe, na 'n harde dag by die skool.

adoons in 'n fluster.JPG (35134 bytes) Die baas. "Oh my gods!! What to do! What to do!"

louis drink die voggies van die lewe.JPG (29550 bytes) Louis wat water sluk! Teen $55 'n bottel, moet dit goed proe!

diving2.jpg (42699 bytes) Na ons gaan duik het in Kenting in die Suide van Taiwan.

Kenting Louis.jpg (37704 bytes) Louis in Kenting.

Kenting 3.jpg (37054 bytes) Kenting in die Suide van Taiwan.

Ons eerste vaart op 'n jetski.

Annie-laurie en Jason by die Wienerhaus in Fengyuan.

Ricoh, Joyce, Jericho en Jelica.

San en Monica by die 'palace museum'

Ag, net ons......

Bladsy 2/Page 2 Click Here

Hit Counter