Hier is 'n paar 'links' na bladsye wat ons gereeld besoek:
Die Knoop - 'n groot aantal 'links' na Afrikaanse webbladsye
. Hierdie bladsy word ook daar gelys.
The Natal Witness - hierdie is die webblad van die plaaslike koerant in Pietermaritzburg
Die Taiwanese Seismologiese Sentrum en Weerburo - dis nou hier waar ons op datum bly met die gereelde aardbewings en tifone