Site hosted by Angelfire.com: Build your free website today!

Kromdraai Boerboel Telers

Lid van SABT - Suid -Afrikaanse Boerboel Telersvereniging en EBBASA - Elite Boerboel Breeders Association of Southern Africa

Welkom by die tuisblad van Kromdraai Boerboel telers, van Tommie en Rona Chambers. Ons woon op 'n plot in Wonderboom, Pretoria en ons honde het dus baie ruimte om rond te hardloop.

Ons streef daarna om top gehalte Boerboele te teël met 'n uitstekende temperament.'n Befoeterde of temperamentele hond is nie 'n Boerboel nie. Jou Boerboel moet jou beste vriend wees en hy moet weet as jy bedreig voel of as jy 'n vreemdeling afkeur. 'n Opregte Boerboel is baie lief vir kinders en aanvaar nie net een persoon in die gesin nie, maar elke lid van die huisgesin.

Ons teel slegs met honde wat getoets is vir heupdisplasie, oog entropion en vaginale prolaps.

Meer oor ons honde

Fotos van ons honde
Hokke
Somige van ons klein hondjies
Meer fotos van ons honde
EBBASA (Elite Boerboel Breeders Association of Southern Africa)
Suid-Afrikaanse Boerboel Telersvereniging
Klein hondjies nou beskikbaar
Our English website

Email: Tommyc@absa.co.za