Site hosted by Angelfire.com: Build your free website today!

Ian & Charlene se Tuisblad


Ek is heeltyd besig om aan die webtuiste te werk so hou moed, dit raak al hoe beter.

Hier onder is so paar van die plekke wat ons besoek het die tydens die 3 jaar wat ons in London gebly het. Kyk gerus daardeur.

Europa dagboek

Oostenryk dagboek

Vir diegene wat belangstel in watter werk ek doen, hier is my Curriculum Vitae.

iancharlene@hotmail.com

Dankie vir die inloer... Mooi bly