|
Nico Malan Rugby 2004Afrigter – Gerhard Pienaar Nico Malan Hoërskool is geleë in Humansdorp, ongeveer 15 kilometer vanaf die bekende kusdorp Jeffreysbaai. Die skool het ‘n vaste tradisie van “ons ploeg met ons eie kalwers” en maak so gebruik van hul eie talent. Gerhard Pienaar het hierdie jaar daarin geslaag om die eerste rugbyspan in ‘n eenheid te omskep,wat baie van die groter,stedelik skole deeglik laat les opsê. Die ondersteuners van die span bestaan nie net uit die leerlinge en ouers nie,maar ook uit ‘n groot groep belangstellendes wie se kinders vroeër jare aan die skool verbonde was. Kaptein :Gerhard Meyer Die span word deur die agsteman,Gerhard Meyer aangevoer. Deur sy bewkame leiding, toegewydheid en fiksheid spoor hy die span aan. Fotos van wedstryde Nico Malan vs PW Botha (lekker om te wen) Nico Malan vs
St Andrews. Nico Malan vs
Despatch Nico Malan vs
Newton Nico Malan vs
Framesby Uitslae Teenstanders Nico Malan Teenstanders PW Botha 28 10 Stellenberg 3 18 (toerspan) Noord Kaap Landbou 69 5 (toerwedstryd) President 8 10 (toerwedstryd) St Andrews 10 22 (toernooi) Humansdorp Sekondêr 38 0 Daniël Pienaar 11 28 Andrew Rabie 12 0 Despatch 17 5 Newton Tech 22 3 Framesby 28 10 |
|