Op skool is ek geleer dat my eerste antwoord wat ek kies op ‘n ‘monkey puzzle’ hoogs waarskynlik die regte antwoord is. As so ‘n toets oop is vir bespreking en ‘n dom, maar oortuigende, idoot vertel jou om die verkeerde antwoorde te kies sal jy jouself in twyfel trek en ook die verkeerde antwoorde kies.
Op die oomblik word daar van jou verwag om van jou gesonde verstand afstand te doen en die idoot te volg. Die mense wat jou wil dood maak is besig om vir jou te vertel dat jy verniet senuweeagtig is. Jou eerste instink vertel jou dat daar moeilikheid is maar nou twyfel jy want jou vyand vertel jou dat daar geen gevaar is vir jou nie.
In die laaste paar dae het die vyand dit reg gekry om twis en twyfel onder mede Afrikaners te saai. Selfs my eie pa glo nou dat daar geen gevaar is nie omdat dit so op TV uitgebasuin is.
Gaan Google gou net goed soos “Farm Murders”. Wat vertel jou gesonde verstand jou. Blanke Afrikaners het bogemiddelde IKs. Hoekom moet jy mense glo met ‘n gemiddelde IK van 67?
2007/02/23