Site hosted by Angelfire.com: Build your free website today!

Photogallery

Tuisblad

Let Wel: Sommige van die fotos mag dalk 'n rukkie neem om af te laai. As die bladsy na 'n rukkie doodloop, klik dan op die "Refresh" of "Reload" knoppies van jou webblaaier.

bullet

'n Kaart van Taiwan om te wys waar ons bly.

bullet

'n Blik op die hoofstraat in Dungshr. Dis nou die godsverlate dorpie waar ons woon.

bullet

Die uitsig vanuit ons woonstel op die 4de vloer van die skoolgebou.

bullet

'n Ete saam met ons base.

bullet

'n Eenduisend Taiwanese dollar-noot.

bullet

Hier is die markplein voor ons skoolgebou. Saterdagaande is dit 'n vlooimark. Dis is gevul met stalletjies wat alles en nog wat verkoop. Die geraas is so erg dat ons nie eers ons TV kan hoor nie.

bullet

Straattonele in Taipei.

bullet

Ons besoek aan Taipei City.

bullet

Ons eerste ervaring van die Chinese Nuwejaarsfees