Site hosted by Angelfire.com: Build your free website today!
Die Meyer-gesin van Somerset-Wes
Stephan is die nuutste toevoeging tot die gesin
Nuwe toevoeging tot die gesin !!!

Die mense aan die stuur van die Meyer huishouding, Alwyn en Stephanie. Hulle is die trotse ouers van 3 gesonde seuns.

PJ en AJ het onlangs `n besoek by `n fotograaf gaan aflê, wat `n ondervinding vir albei was.

Die hele gesin bymekaar om Stephan se tuiskoms te vier.

Behalwe vir die kannetjies, is daar nog ander kinders ook om voor te sorg. Hierdie eekhoringkies hardloop die hele erf by die Meyers vol. Hulle is slim genoeg om Billy so ver as moontlik te vermy.

Soek jy van die foto`s? Kontak ons by:

Tel: 021 851 1393
Email: smeyer@telkomsa.net

Hou hierdie spasie dop vir gereelde opdaterings