Site hosted by Angelfire.com: Build your free website today!

Boerboelhondjies Beskikbaar

Ons het tans klein hondjies beskikbaar. Hulle is die 27 ste Desember 2003 gebore en is nou reg om te gaan. Die Pa is Kromdraai Leeu en die Ma is Gretchen Kara.

Vir meer inlingting, gaan kyk gerus na ons honde by die volgende:

Ons Afrikaanse Tuisblad
Our English website

Email: Tommyc@absa.co.za