Site hosted by Angelfire.com: Build your free website today!
Die Kroos

Die Duvenhages in Switserland

(Tans onder konstruksie. Al die links werk dus nie...)

Ons het nou ook 'n virtual sitkamer! (Ok, dis net foto's van ons pelle wat hier kom kuier het. You, too, could be here...)
Hier's foto's van ons Europese vakansies, kuiertjies, ens.
Ons wou gaan rugby kyk in Marseille, maar het toe liewer die Bokke se game gaan kyk...
Kliek hier vir foto's van ons vakansie in SA.
En hier is die "jongste" massapos! Antoinette se eerste massapos is nog steeds hier
My vorige woorde van wysheid (yeah, right) is hier (die oue) en hier (die stok oue).
En hier is ons eerste foto's van Switserland.
'n Paar verjaarsdag foto's
Die Switsers het 'n spreuk wat min of meer so lui: "April, April, hy maak soos hy wil". En, glo my, dit is waar. Ons het in hierdie April maand reeds sneeu, reen, wind en heerlike sonskyn gehad (en nie in daardie volgorde nie). Dit lyk in ieder geval asof die winter einde ten laaste verby is.

Daar's 'n paar updates op die site. Geniet dit.

Die Biotopf-dammetjie

So 'n entjie van ons huis af, is daar 'n "Biotopf" - 'n klein eko-sisteempie waar mens paddas, paddavissies, ens kan bekyk.

Kom loer asb weer in oor 'n paar dae (of weke) en kyk of daar al iets gebeur het. In die tussentyd kan jy vir ons 'n boodskap stuur by:

Andre Antoinette Mieke Naude

Maak 'n draai by ons besoekersboek.

Laaste update was op 20 April 2003