Site hosted by Angelfire.com: Build your free website today!

 

Links en Regs
Koerantblaaie van 1975 o.a. 'n interessante foto oor die destydse ontwikkeling van die Goue Akker in Kaapstad.


Klik op die foto's om 'n leesbare weergawe te kry.
(sal ong. 5-10 min neem om af te laai)

 

 

 

 

Hier is 'n paar foto herinnerings uit die goeie ou Suid-Afrika. Foto's sal geplaas word van ou tydskrifte, koerante ens. wat ek in die hande kan kry; asook stukkies ou radio.

Nuut hierdie week (18-03-2006)
In die radio afdeling is nog 'n episode van Sounds of Darkness, Silent Death. Dit was destyds op Vrydagaande om 9.30 op Springbok Radio uitgesaai.

 

As jy iets kan bydra tot hierdie blad laat weet my asseblief. ('n Koerant blad kan met 'n A4 scanner in 'n klomp stukke gescan word. Ek sal dit self reg sny en aanmekaar las).

Ek soek veral ou SA radio, koerante en tydskrifte soos die Landstem, Car, Scope, Rooi Rose, ou SAUK bulletins en die baie ander waarvan ek al lankal vergeet het.

 


Hieronder is voorbeelde van radio uit die verlede.
Laai dit af en speel dit met 'n mp3-speler.

Springbok-Radio
Sounds Of Darkness - Silent Death
Sounds Of Darkness - Smell Of Death
Sounds Of Darkness - Murder Makeup
Sounds Of Darkness - Birds for Sale

 

 

 

 

 

 

Vir die van ons wat nie 'n grammofoon ken nie. Ek het 'n mikrofoon langs hierdie een geplaas en 'n opname gemaak van musiek wat heelwaarskynlik baie op grammofone soos hierdie een gespeel was.
Dit is 'n baie ou boere-musiek plaat.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

.