Site hosted by Angelfire.com: Build your free website today!
         

Last updated 10/06/2004

 
   

Ek is nou uit London en bly in Bognor Regis, plekkie by die see.

Het nou lekker programmerings werk, en geniet dit baie.

Wat vakansies betref, was ek weer Switserland toe om te snowboard (BAIE lekker), dan was ek en Frans newyears in Newquay.

Dan was 'n groepie van ons in Skotland vir paasnaweek (het fotos bygesit)

Cheers, Gert
email