Soek SA
  
 

Altavista

Infoseek

SA Godsdiens-akademie

NT Werkgemeenskap van SA

NT Bronne

Neotestamentica

Society of Biblical Literature

Tuisblad van Bobby Loubser

Click Here for God's Counter

Welkom! Vandag is
Teken asb. Besoekersboek Bekyk Besoekersboek

Erediens-werkwinkel | Mtunzini-wyksgemeente | Preek-argief

GEDAGTE VIR DIE DAG

’n Heilige is nie iemand wat beter as ander is nie. Hy of sy het net die goedheid van God beter leer verstaan (Thomas Merton)

Uit die Woord

2 Kor 3: 18 Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is.

Gebed

Heilige Gees, U is die een wat soos ’n goeie beeldhouer die beeld van God in my vorm. Maak my so bewus van God se liefde vir my dat ek u beeld meer en meer sal uitstraal. In die Naam van Jesus Christus vra ek dit. Amen.

Thomas Merton said … A holy person is not better than other people. He or she only has a better understanding of God’s grace.

From Scripture

Paul writes in 2 Cor 3 … 18 And we, who with unveiled faces all reflect the Lord’s glory, are being transformed into his likeness with ever-increasing glory, which comes from the Lord, who is the Spirit.

Prayer

Holy Spirit, like a good sculptor you are forming God’s image in me. Make me more aware of your love so that I may reflect your glory more and more. In the name of Jesus Christ. Amen.

Dergelike oordenkings word daagliks aan ongeveer 300 persone versend. Die opsteller is Dr Annes Nel (Posbus 30125 Windhoek Namibië Tel: +264-61-241056) wat dieselfde materiaal gebruik vir sy oordenkings op die Namibian Broadcasting Corporation. (Persoonlike nota: Dit klink na moeite om elke dag so 'n boodskappie oop te maak, maar omdat dit so kort en kragtig is, skep dit 'n atmosfeer. Na twee weke se ontvangs sal jy agterkom hoe dikwels jy in algemene gesprekke na iets verwys wat jy daar opgetel het. Sterk aanbevole! Bobby)

'n Paar Preke

nuut Ligsinnig, maar volgens wie se maatstaf? 2 Kor 1:12-24 13/02/2000
  Jesus se derde opsie Mt 5:39-48 11/10/1989
  Die redding van ons siele Op 3:14-22 08/11/1989
  Wees fluks! Spr 6:6-19 Gen1:26-28. 29/7/1999
  Geloof Gen 11:31-, Hebr 10:23- 13/09/199
  Waar die lydensgeskiedenis begin Gen 3 20/02/199
  Maak 'n knoop in jou das 1 Joh 2:24-29 02/05/1999
  Nuwe mense vir 'n nuwe wêreld Klaagl 5, Op 3:1-3 04/07/1999
  Loon: toekoms-kapitaal 1 Kor 9 26/09/1999
Jezus in het Midden, preek in Nederlands deur Ds J. H. Neethling Joh 19:18 voor 1904
Verify Form

Stuur jou naam vir 'n preek af en toe:




Bladsy geskep op 19 Feb 2000