Emigreer van Suid-Afrika na Ontario, Kanada


      Goeiedag! Dankie dat jy my bladsy gesoek (en gevind!) het.

      Jammer vir diegene wat dalk hierdie bladsy voorheen geboekmerk het. Daar is net nie genoeg tyd om te opdateer nie en dis nie regverdig teenoor julle nie.
      Hier is 'n paar adresse wat dalk van hulp kan wees in julle soektog na informasie oor Kanada:

    • Die Toronto Star (http://www.torontostar.com) is 'n groot koerant met baie advertensies.
    • Larry Linton is 'n kennis van my en is 'n immigrasie-prokureur; self gebore in Suid-Afrika. Sy webwerf is hier. (http://www.interlog.com/~ljl/home.html) Dit verduidelik wat nodig is vir immigrasie, ens.
    • Human Resources in Canada gee baie inligting, oor werkgewers, belasting, kostes, ens. (http://www.hrdc-drhc.gc.ca/)
    • Dan het ek ook net 'n vinnige soektoggie gedoen op Google vir "jobs canada" en hierdie gekry (http://www.canada.plusjobs.com/)
    • Die weer vir die hele Kanada is hier http://weatheroffice.ec.gc.ca/canada_e.html

      protea next This South African ex-pat Webring site is owned by
      Marlene .

      Want to join the South African ex-pat Webring?
      [Skip Prev] [Prev] [Next] [Skip Next] [Random] [Next 5] [List Sites]

      Dankie, jy is besoeker nommer

      Thank you to for this space