Site hosted by Angelfire.com: Build your free website today!
Lewensketse van skrywers

                                                                                                                                                                                                                                        

Godfried Andreas Watermeyer 1917-1972

G.A.Watermeyer is op 15 Oktober 1917 indie distrik Middelburg (Kaap) gebore.

Sy skoolopleiding tot standard 6, kry hy op hul plaasskool daarna gaan hy na die hoërskool Middelburg. Hy studeer by Stellenbosch en U.K.O.V.S.

Na sy studiesgaan hy na Johannesburg waar hy groot opgang maak in die reklamewêreld.

Sy debuutbundel "Sekel en Simbaal" is die beste eerstelingsbundel wat in jare in Afrikaans verskyn het.Dit bevat 'n keur van 20 gedigte. 

Ander van sy werke was: "Die Republiek van duisend jaar",Bitterbrood, ens.

 "Boeke van Gister" nooi u uit om gereeld te kom kuier !