Site hosted by Angelfire.com: Build your free website today!
Belangrike Datums

Die onderstaande tabel bevat van die belangrikste datums in die Suid-Afrikaanse Geskiedenis.

 

Geboorte- en Sterfdatums van Skrywers en Digters

1888

A.D.Keet.Oorlede 1972

1878

A.G.Visser.Oorlede 1929

1925

A.J.J.Visser

1838

A.Pannevis. Oorlede 1884

1889

Abraham Fouche

1936

Adam Small

1952

Antjie Krog

1921

Barend J.Toerien

1897

Boerneef (I.W.van der Merwe).Oorlede 1967

1939

Breyten Brytenbach

1919

C.F.Rudolph

1873

C.J.Langenhoven.Oorlede 1932

1880

C.Louis Leipoldt.Oorlede 1947

1902

C.M.v.d.Heever.Oorlede 1957

1843

C.P.Hoogenhout. Oorlede 1922

1947

Casper Smidt

1925

D.Couzyn

1836

D.F.du Toit.Oorlede 1922

1881

D.F.Malherbe.Oorlede 1969

1914

D.J.Opperman

1939

D.Sleigh

1901

Eitemal

1915

Elizabeth Eybers

1916

Ernst van Heerden

1871

Eugene N.Marais.Oorlede 1936

1916

F.A.Venter

1844

F.W.Reitz. Oorlede 1934

1949

Fanie Olivier

1927

Freda Plekker.Oorlede 1973

1917

G.A.Watermeyer.Oorlede 1972

1938

G.J.Kruger

1947

George H.Weideman

1939

George Louw

1875

G.S.Preller.Oorlede 1943

1924

H van der Merwe Scholtz

1889

H.A.Fagan.Oorlede 1963

1920

H.W.Truter.Oorlede 1977

1943

Hein Swart

1938

Henk Raal

1900

I.D.du Plessis

1936

I.L.de Villiers

1926

Ina Rousseau

1933

Ingrid Jonker.Oorlede 1965

1922

J.A.Venter

1938

J.C.Steyn

1838

J.Lion Cachet.Oorlede 1912

1895

J.R.L.van Bruggen.Oorlede 1948

1865

Jan F.E.Celliers.Oorlede 1940

1938

Jeanne Goosen

1944

Leon Strydom

1939

Lina Spies

1930

Louis Eksteen

1929

M.M.Walters

1931

Marie Blomerus

1944

N.A.Liebenberg

1906

N.P.van wyk Louw.Oorlede 1970

1942

Niel van Tonder

1924

Olga Kirsch

1921

P.H.Philander

1946

P.H.Roodt

1925

Peter Blum

1844

Petrus (P.D.Rossouw).Oorlede 1896

1944

Phil du Plessis

1920

Pieter Pistorius

1935

Pirow Bekker

1836

Pulvermacher. Oorlede 1910

1933

R.K.Belcher

1945

Rosa Keet

1912

S.Ign.Mocke

1847

S.J.du Toit.Oorlede 1911

1917

S.J.Pretorius.

1914

S.V.Petresen

1922

Sheila Cussons

1948

Stephan Bouwer

1892

T.J.Haarhoff.Oorlede 1971

1892

Theo Wassenaar

1894

Toon v.d.Heever.Oorlede 1956

1877

Totius.(J.D.du Toit). Oorlede 1953

1910

Uys Krige

1913

W.E.G.Louw

1949

Wessel Pretorius

1935

Wilhelm Knobel.Oorlede 1974

1940

William Rowland

1933

Wilma Stockenstrom

   
 

1488-1580

1488

April - Bartholomeus Dias ontdek die Kaap van Storms

1497

November - Vasco Da Gama land in St Helenabaai

1503

Antonio da Saldanha bereik die Kaap en bestyg Tafelberg

1510

Francisco d'Almeida en 65 van sy manskappe word in Tafelbaai vermoor

1580

Sir Francis Drake seil om die Kaap

   
 

1652 tot 1789

1652

6 April - Jan v Riebeeck land in Tafelbaai - stig die eerste nedersetting aan die Kaap

1658

28 Maart - Die Amersfoort land met die eerste slawe van Angola.

1658

Eerste ernstige botsings tussen Van Riebeeck se manne en die inboorlinge

1658

Twee vryburgers kry toestemming om tussen die Kaap,Saldanhabaai en Dasseneiland handel te dryf

1659

Die eerste wyn word aan die Kaap gepars

1666

Januarie - Die bou van die Kasteel neem in aanvang

1679

Simon van der Stel stig Stellenbosch

1685

Koper word in Namakwaland ontdek

1688

April - Aankoms van die Franse Hugenote met die Voorschooten

1691

Simon van der Stel goeweneur aan die Kaap

1699

Willem Adriaan van der Stel goeweneur aan die Kaap

1719

Begin van die tabaknywerheid aan die Kaap

1737

George Schmidt stig die eerste sendingstasie te Genadendal

1751

Ryk Tulbach goeweneur aan die Kaap

1789

Spaanse Marino-skape word ingevoer

   
 

1795 tot 1908

1795

11 Junie - Eerste Britse besetting van die Kaap

1803

21 Februarie - Die Kaap word aan die Bataafse Republiek teruggegee

1803

Jacob de Mist kommissaris-generaal aan die Kaap

1806

Januarie - Tweede Britse besetting van die Kaap

1807

Graaf Caledon goeweneur aan die Kaap

1811

Sir John Cradock goeweneur aan die Kaap

1814

Lord Charles Somerset goeweneur aan die Kaap

1820

9 April - Aankoms van 5000 Britse setlaars in Algoabaai

1828

Sir Lowry Cole goeweneur aan die Kaap

1829

Die Universiteit van Kaapstad word op 1 Oktober geopen

1834

Sir Benjamin D'Urban goeweneur aan die Kaap

1835

Durban gestig. Begin van die Trichardt-trek

1836

Groot Trek uit die Kaapkolonie

1837

2 Februarie - Piet Retief se manifes verskyn in The Graham's Town Journal

1838

16 Desember, Slag van Bloedrivier

1838

6 Februarie - Piet Retief en sy manne deur Dingaan uitgemoor

1838

Sir George Napier goeweneur aan die Kaap

1843

Natal as Britse kolonie verklaar

1844

Sir Peregrine Maitland goeweneur aan die Kaap

1846

Bloemfontein gestig

1847

Sir Harry Smith goeweneur aan die Kaap

1848

Britse soewereiniteit oor die gebied tussen Oranje- en Vaalrivier verklaar

1852

Brittanje erken Transvaal se onafhanklikheid by Sandrivier-konvensie

1852

Sir George Cathcart goeweneur aan die Kaap

1854

Brittanje erken die onafhanklikheid van die Oranje-Vrystaat tydens Bloemfontein-Konvensie

1854

Sir George Grey goeweneur aan die Kaap

1855

Pretoria gestig

1857

Maandelikse poskontrak tussen Engeland en die Kaap aan die Union-redery toegeken

1863

Spoorlyn tussen Kaapstad en wellington geopen

1867

Eerste diamant naby Hopetown ontdek

1874

Mei - Dorslandtrekkers verlaat Transvaal

1875

Stigting van Die Genootskap van Regte Afrikaners (14 Augustus)

1877

Sir Bartle Frere goeweneur aan die Kaap

1877

Transvaal word as Britse kolonie geproklameer

1879

22 Januarie - Die slag van Isandhlwana

1880

Eerste Vryheidsoorlog - stigting van Afrikanerbond

1881

27 Februarie - Slag van Majuba

1881

Gebruik van Hollands in Kaapse Parlement toegelaat

1881

Transvaal herwin onafhanklikheid.

1883

Paul Kruger word President van die SA Republiek

1886

Johannesburg gestig

1886

Ontdekking van goud op Witwatersrand

1892

Spoorweg tussen Kaapstad en Johannesburg voltooi

1893

Adv. Johannes Gerhardus Stridom gebore op 14 Julie, oorlede 1958

1895

Jameson-inval

1897

Sir Alfred Milner goeweneur aan die Kaap

1899

11 Oktober - Tweede Vryheidsoorlog begin

1901

Dr H.F.Verwoerd op 8 September in Nederland gebore

1902

31 Mei - Vrede van Vereeniging

1905

Tweede Afrikaanse Taalbeweging

1906

Selfregering aan die Transvaal toegestaan

1907

Selfregering aan die Oranje-Vrystaat toegestaan

1908

Nasionale Konvensie in Durban

   
 

1910 tot 1960

1910

Hoeksteen van Uniegebou gelê

1910

Konstitusie van die Unie van SA op 31 Mei

1910

Louis Botha word Eerste Minister

1912

Januarie - South-African Natives National Congress in Bloemfontein gestig

1913

Vrouemonument in Bloemfontein onthul op 16 Desember

1914

Die Parlement stem ten gunste van deelname aan Eerste Wêreldoorlog

1914

Genl. Koos de la Rey in Langlaagte geskiet

1914

OP 4 Augustus breek die Eerste Wêreldoorlog uit

1914

Rebellie breek uit

1915

Die Burger gestig op 26 Julie met Dr D.F.Malan as hoofdirekteur

1915

Eerste uitgawe van "Ons Vaderland" op 10 September

1915

Oorgawe van Duitse magte in Suidwes Afrika

1916

Eerste uitgawe van Die Huisgenoot verskyn op 20 Mei

1918

Vrede verklaar op 11 November

1919

Eerste uitgawe van Die Landbou Weekblad verskyn op 21 Mei

1919

Genl. Louis Botha oorlede op 27 Augustus

1919

Unie ontvang mandaat oor Suidwes Afrika

1922

Staking van mynwerkers

1925

Afrikaans word tweede amptelike taal

1930

Stemreg aan vroue toegestaan - 11 April

1933

Die Bybel in Afrikaans

1936

Rykskou in Johannesburg

1936

Stem van Suid-Afrika word volkslied

1937

Sir Patrick Duncan word Goeweneur-Generaal

1938

Eeufeesviering van die Groot Trek - Hoeksteen van Voortrekkermonument gelê

1939

Op 3 September breek Tweede Wêreldoorlog uit

1942

Genl. J.B.M Hertzog oorlede - 21 November

1945

Eerste atoombom op Nagasaki

1945

Einde van Tweede Wêreldoorlog

1946

Psalms en Gesange in Afrikaans

1947

Britse koningshuis besoek SA

1950

Begin met die oprigting van Klipfontein Organiese Produkte

1950

Begin met die oprigting van Sasol

1958

Stemreg verleen aan 18-jariges

1960

Eerste aanslag op lewe van Dr H.F.Verwoerd op 9 April deur David Pratt

1960

OP 5 Oktober besluit kiesers om na Republikeinse regeringsvorm oor te gaan

   
 

1961 tot 1994

1961

H.F.Verwoerd Eerste Minister. 31 Mei 1961- 6 September 1966

1961

Op 31 Mei kom die Republiek van Suid-Afrika tot stand, met adv. C.R.Swart as eerste President

1964

Selfregering aan die Transkei toegestaan met Kaizer Matanzima as Hoofminister

1965

Eensydige onafhanklikheidsverklaring deur Rhodesië op 11 November - Eerste Minister Ian Smith

1966

B.J.Vorster Eerste Minister. 13 September 1966 - 27 September 1978

1966

Dr H.F.Verwoerd word op 6 September deur Tsafendas om die lewe gebring

1967

3 Desember - Dr Chris Barnard plant die eerste hart oor op L. Washanski in die Grote Schuur hospitaal

1970

Op 2 Maart verklaar Rhodesië homself as 'n onafhanklike Republiek

1974

Opening van die 1820 Setlaars Nasionale Monument in Grahamstad op 13 Julie

1974

SA wermag loods aanval in Angola

1975

Mosambiek word op 25 Junie onafhanklik

1975

Opening van Afrikaanse Taalmonument te Paarl op 10 Oktober deur B.J.Vorster

1976

16 Junie - Onluste begin In Soweto (South-Western-Township)

1976

Transkei word onafhanklike staat op 26 Oktober

1977

Op 6 Desember word Bophuthatswana 'n onafhanklike staat

1978

Inligtingskandaal

1978

P.W.Botha Eerste Minister. 28 September 1978 -

1978

Verenigde Volke keur resolusie 435 t.o.v. SWA goed

1979

B.J. Vorster bedank

1979

Venda word 'n onafhanklike staat op 13 September

1980

Op 18 April word Zimbabwe 'n onafhanklike staat

1980

Robert Mugabe word Eerste Minister

1981

Op 4 Desember word Ciskei 'n onafhanklike staat

1982

Stigting van Die Konserwatiewe Party van SA

1982

Stigting van die National Union of Mineworkers (NUMSA)

1983

Driekamerstelsel in referendum goedgekeur

1984

Nuwe Konstitusie vestig Driekamerstelsel

1985

COSATU (Congress of SA Trade Unions) gestig

1985

Noodtoestand uitgeroep

1985

P.W.Botha lewer Rubicon-toespraak

1986

Paswette, gemengde huwelike en ontug afgeskaf

1987

Algemene verkiesing - Konserwatiewe Party word amptelike opposisie

1989

DP (Demokratiese Party) gestig

1989

PFP (Progressiewe Federale Party) ontbind

1990

Nelson Mandela word uit tronk vrygelaat

1990

Verpligte doodvonnis word afgeskaf

1991

20 Desember - Die eerste vergadering van KODESA (Konvensie vir 'n demokratiese SA) vind plaas

1991

BTW word ingestel

1992

17 Maart - Referendum vir goedkeuring van nuwe konstitusie

1994

Regering deur ANC oorgeneem

"Boeke van Gister" nooi u uit om gereeld te kom kuier !